Oorgegee (Christelik)
Retief Burger
‘Dit was Junie 1997 – my matriekjaar. Ek het driejaarvantevore my leweaan die Here oorgegee en my lewe het drastiesverander.’Só begin Retief Burger, gewildeliedjieskrywer ensangerse boek, Oorgegee. Hyvertel hoe hytydens ’n konferensievirjongmensegeworstel het met wat die Here van homwilhê. Wat die Here virhomgesê het, was: ‘Retief, ekwil net hoor hoe jysêjy is liefvir my. Sal jyditvir my sê?’Díthet syleweverander.Vir die eerstekeer het hyverstaandat die Koning van die heelalsyliefdewouhê.Syeenvoudigeliefde. En daar het Retief se reis van oorgeebegin.Retiefnooijouomsaam met homdeursylewetestap. Hywiljouaanspooromluidkeels tot eer van die Here teleef. Dit is sywensdathierdieboekjousal help om die Vader ten volletevertrou en tebesefdattotaleoorgawe en afhanklikheid die plek is vanwaaronsveronderstel is omteleef. Net sooswat Retief duisendemense met syliedjiesaanraak, salhierdiepersoonlikegetuieniselkeenwatdit lees, aanraak en hulleweverander.
年:
2010
出版社:
Struik Christelike Boeke
语言:
afrikaans
ISBN 10:
1415311072
ISBN 13:
9781415311073
文件:
EPUB, 500 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2010